Nuwe Boek Oor Botes Stamregister
Bestel vandag jou kopie van my nuut vrygestelde boek oor die Botes stamregister. Die boek bevat ook 'n kwartierstaat met omvattende info van die volgende vanne : Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer. Plaas vandag jou bestelling by http://botes-stamboom.weebly.com
Created by: willieb | Created at: 11:11 AM





Loading...